| Modulekode | BYT 251 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Antieke Wêreld in konteks ‘n Breë historiese oorsig van die antieke samelewings in die Mediterreense gebied. ‘n Studie van Griekse en Hebreeuse uitdrukkingswyses binne konteks van die antieke Mediterreense mens-, samelewings- en wêreldbeskouing. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme |
|
| Diensmodules | Fakulteit Teologie |
| Voorvereistes | *Bied saam met HEB 210 en 220 en/of GRK 210 en 220 toegang tot BYT op jaarvlak 3. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App